God Leef By Bernadine Swart – Gratis Kortverhaal eBoek

R0.00

eBoek Skrywer

Bernadine Swart

Category: Tags: ,

Description

Die gratis kortverhaal e-boek aflaai is beskikbaar in PDF

PREFACE

Ek dra hierdie boek eerstens op aan die Here, God Almagtig wat met ons was, is en altyd sal wees en tweedens aan my oorlede pa, my ‘daddy’, wat my stille held was en ‘n ruk lank vir ons geleen was en wie in verstomming sou staan oor hierdie boek.. My pa is skielik oorlede vroeg oggend op 1 Maart 2015 in ‘n kar ongeluk te KZN, terwyl hul met verlof was.

Ek dank ook hiermee ons Hemelse Vader vir genade en krag van bo om deur ‘n rou tyd te kon kom en iets goed vir ander daaruit te vertel, al is dit nog hoe seer daagliks. Ek weet God het ‘n doel met ALLES en ALMAL in ons lewens.

Die verlies van my pa, het my en my gesin geleer om tyd saam te spandeer en mekaar oonvoorwaardelik te waardeer en lief te hê.

Ek skryf nie hierdie boek omdat ek perfek en sonder foute is nie, ek skryf hierdie boek bloot uit persoonlike ervarings met my allerdaagse lewe en met die teenwoordigheid van die Heilige gees wat ek ervaar het. Ek preek vir niemand nie. Jou lewe bly jou eie keuse maar uit my persoonlike ondervinding kan ek aan ander vertel hoe die Here met jou werk in jou lewe… jy moet dit net raaksien en besef.

free ebook PDF Download Klik PDF om voort te gaan om eBook te lees ‘God Leef

Additional information

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God Leef By Bernadine Swart – Gratis Kortverhaal eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *