Antie Brakwater en ou Herklaas kom in die Kaap aan

R0.00

Category:

Description

Gratis e-Boek by Christiaan Du Preez

VOORWOORD

Die ander dag, teen omtrent so 9 uur die aand vra ou Dries my “nou van watter kant van oom Herklaas se afstammelinge is jy familie ?” Wat ou Dries nie geweet het nie is dat ek in besit was van my oorlede ou oupagrootjie se oupa, ou Herklaas, se dagboek in hoogs Frans wat hy bygehou het met daaglikse inskrywings van ervaringe en gebeurtenisse van terwyl hy daar in ou Bone en Parte se landjie gewoon het en hoe hy later van tyd hier in Afrika te lande gekom het.

Dit alles vir die dag dat ene ou Piet of Dries of so iemand vir een van my ou oorlede ou oupagrootjie se oupa, ou Herklaas, se afstammelinge kom vra van watter tak van die familieboom hy afkomstig is en die belangrike inligting dan beskikbaar is. Net sodat daar nie enige onsekerhede sal ontstaan nie, want soos dit enige trotse familie betaam wil niemand hoor dat hulle van die verkeerde kant van die familie afstam nie. So, voordat enige ander javel en sy vrou en kinders en voorvaders hulleself verkeerdelik kom verklaar as sus of so van die of daai tak van die stamboom wil ek myself en al my voorvaders verklaar as afstammelinge van “ou Herklaas van die Paarl”.

free ebook PDF Download Klik op PDF om te lees ‘Antie Brakwater en ou Herklaas kom in die Kaap aan‘ Gratis e-Boek

Additional information

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Antie Brakwater en ou Herklaas kom in die Kaap aan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *